top of page

Sfm Streek Radio is ‘n kraakvars opgewekte en die gunsteling radiostasie geleë in die Tuinroete (Suidkaap) met Ateljees in Hartenbos en George.  Die frekwensie Kuslangs is 90.1 Mhz en 104.1 Mhz in die Klein Karoo streek.

Buiten die groot Luistertal op FM regoor die Suidkaap Streek spog SFM ook met ‘n groot aanlyn luistertal vanaf die ander provinsies in Suid-Afrika asook wêreldwyd.

Informasie & Uitsaaigebied

Sfm Coverage_edited_edited.jpg
On Air Sign

Op Die lug

MAANDAE - VRYDAE

06:00 - 09:00              Brekfis saam met - Quan Engelbrecht

09:00 - 12:00              Kuier saam met - Cathy Mc Donald

12:00 - 15:00              Kuier saam met -Enrico Arries     

15:00 - 18:00              Huistoe tyd saam met - Anton Treurnich

SATERDAE

 

06:00 - 09:00              Saterdag oggend saam met – Johann Lerm

09:00 - 12:00              Kuier saam met - Marquin Roelofse

12:00 - 15:00              Kuier saam met - Quan Engelbrecht

15:00 - 18:00              Kuier Saterdag middag saam met - Anton Treurnich

SONDAE

 

06:00 - 09:00             Oggend Godsdiens - Johann Lerm

09:00 - 12:00             Kuier saam met - Enrico Arries

12:00 - 15:00             SFM Golden Oldies

15:00 - 18:00             Kuier saam met - MarQ Roelofse

18:00 - 21:00             Kuier die laat middag saam met -Anton Treurnich

bottom of page