top of page
Juanita Du Plessis @ Laminin Agora
Juanita Du Plessis @ Laminin Agora

Sat, 18 Dec

|

Laminin Agora Venue

Juanita Du Plessis @ Laminin Agora

SFM Streek Radio in samewerking met Laminin Agora Venue bied aan Juanita Du Plessis. Kom geniet die aand saam met Juanita by die pragtige Laminin Agora Venue. Vinnige etes en kontant kroeg is beskikbaar. Sien jou daar !!!

Registration is closed
See other events

Time & Place

18 Dec 2021, 18:00 – 22:30

Laminin Agora Venue, 7km buite Hartenbos op die R328 rigting Oudtshoorn net voor Brandwacht.

About the Event

Kitskos / Bar / Drankies / Koffie en versnaperinge beskikbaar om te koop.

Debiet/ Meester / Visum kaart word aanvaar.

Vir aflyn of EFT besprekings stuur epos na info@sfmfees.co.za of whatsapp Johann by 083 3010 463.

Tickets

  • Algemene toegangskaartjie

    Ingang vir een persoon. Kitskos / Bar / Drankies / Koffie en versnaperinge beskikbaar om te koop. Debiet/ Meester / Visum kaart word aanvaar.

    R 180,00

Total

R 0,00

Share this Event

bottom of page